top of page

Wie is ons?

Soar gemeente het ontstaan in Januarie 2004 as ‘n onafhanklike gemeente met die fokus op suiwer Woordverkondiging en spontane lofsang.  Die gemeente het ‘n versugting om te groei in die kennis van God, en Jesus, die enigste Saligmaker en Verlosser (2 Petrus 1:1 en 2).

Ons missie

Ons het ten doel om die groot opdrag (Matt 28:16-28), deur die leiding van Sy Gees tot uitvoer te bring.  Ons glo dat almal wat ‘n honger het na ‘n innige verhouding met Jesus Christus hier ‘n geestelike tuiste sal vind.  Ons het verder ten doel om op ‘n liefdevolle en ondersteunende wyse mense van alle rasse met die onfeilbare Woord van God te bedien.

Ons visie

Ons het ‘n droom om in die volheid van Heilige Gees se gawes te bedien – aan jonk en oud.

Ons Missie

© 2015 deur Soar Christen Gemeente.

Shalom! 

bottom of page