top of page
Preke
U is meer as welkom om na elke Sondag se preek te luister of selfs af te laai.
Om te luister: Kies die opsie op die swart blok aan die regterkant en klik op die "speel" knoppie.
Om die preek af te laai, klik gerus op onderstaande skakel, wat u na 'n bladsy sal neem met al die preke.
Nota: Indien jou internetspoed stadig is, mag die swart blok aan die regterkant aanvanklik nie sigbaar wees nie.
bottom of page